# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het die R328, wat die Robinsonpas insluit, tussen Hartenbos en Oudtshoorn amptelik heropen. Die R328 vorm deel van die Departement van Infrastruktuur se kontrak van 118-miljoen-rand, wat noodsaaklike instandhouding aan vier paaie tussen Hartenbos en Oudtshoorn onderneem het. Simmers sê padgebruikers sal nou ‘n veiliger en gemakliker rit op die betrokke paaie kan geniet:
Wes-Kaapse premier heropen die Robinsonpas op die Tuinroete amptelik [KLANK]
AFR TertuisonReopened