# Die Wes-Kaapse polisie het die moord Saterdagaand in Nyanga, Kaapstad op ‘n 37-jarige polisiebeampte wat van diens af was veroordeel. Polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê die polisie op patrollie het reageer op skote wat in die gebied gehoor is toe hulle op ‘n groep mense in Hanistraat afgekom het. Sy sê met hul aankoms op die toneel het hulle ‘n man met skietwonde aan sy bolyf in die pad gevind:
Wes-Kaapse polisie veroordeel moord op polisiebeampte wat nie aan diens was nie in Nyanga [KLANK]
ENG PotelwaONPoliceOfficer