Skip to content

Wes-Kaapse polisie ondersoek twee moordklagtes ná ‘n skietvoorval in Portlands [KLANK]

# Die Wes-Kaapse polisie ondersoek twee moordklagtes en twee van poging tot moord in Portlands, Mitchells Plain. Die polisiewoordvoerder, Frederick Van Wyk, sê dit volg na ‘n skietvoorval Vrydagaand in San Franciscostraat, waar twee mans van 21- en 22-jaar oud doodgeskiet en ‘n 26-jarige man gewond is. Hy sê nog ‘n 21-jarige man is nie in die voorval beseer nie:

ENG FrederickonPortlands