# Die Wes-Kaapse polisie bied belonings van tot 100-duisend-rand aan vir inligting wat verband hou met twee van die drie afsonderlike massaskietvoorvalle wat oor die naweek elf lewens in Kaapstad geëis het. Vyf mense is in Langa doodgeskiet, met drie ander in die Barcelona-informele nedersetting in Gugulethu. Drie mans is ook in Khayelitsha doodgeskiet. Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê hy sal binnekort planne aankondig om geweld met vuurwapens, bendes en afpersing aan te pak:
Wes-Kaapse polisie bied R100,000 beloning aan vir inligting oor naweek se massaskietery [KLANK]
ENG DyantyiOnViolence