# Die Wes-Kaapse regering waarsku motoriste om waaksaam te bly omdat verskeie paaie reg oor die provinsie deur oorstromings geraak word. Dit volg nadat ʼn koue front met swaar reën die provinsie Woensdag getref het. Volgens weervoorspellings sal die nat weer nog tot die naweek en selfs volgende week voortduur. Die LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê op party plekke is paaie onbegaanbaar weens oorstromings of skade aan infrastruktuur, soos brûe wat weggespoel het:
Wes-Kaapse paaie deur oorstromings geraak, motoriste moet versigtig wees [KLANK]
ENG IsaaconFlooding