Skip to content

Wes-Kaapse ouers sal hierdie week skoolplasingsuitslae ontvang [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê uitkomste vir aansoeke vir die graad R, een en agt toelatings vir volgende jaar wat betyds ingedien is, sal van Donderdag af beskikbaar wees. Ouers en voogde word versoek om nie paniekerig te raak as hul kind nie onmiddellik geplaas is nie. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, het ouers aangemoedig om vinnig een aanbod te aanvaar en hul keuses teen 15 Junie te bevestig, met meer plekke wat tydens die proses beskikbaar sal raak:

ENG MaynierOn2027Admissions