# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê die departement het die afgelope vier jaar reuse-vordering gemaak om sy doelwit van gehalte-onderwys vir elke leerder te verwesenlik. Maynier word die nuwe nasionale minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing ná president Cyril Ramaphosa se kabinetskommeling. Maynier sê een van die departement se groot prestasies tydens sy ampstermyn was die #BackOnTrack-program, wat die grootste leerherstelprogram in die land is:
Wes-Kaapse Onderwysdepartement vorder met die verbetering van leeruitkomste [KLANK]
ENG MaynierOnAchievements