# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê met slegs drie weke oor voor die aanvang van die matriekeksamen, moet leerlinge seker maak dat hulle vertroud is met die reëls van die eksamen. Alle matriekkandidate sal twee dokumente moet onderteken: ‘n matriekbelofte en ‘n verbintenisooreenkoms. Maynier sê die gevolge vir die oortreding van die eksamenreëls is ernstig. Hy voeg by altesaam 19 kandidate van die 2024-matriekeksamen is gediskwalifiseer weens die besit van notas of selfone:
Wes-Kaapse Onderwys-LUR waarsku matrieks die nagevolge van oortredings van eksamenreëls is ernstig [KLANK]
ENG DavidonCandidates