Skip to content

Wes-Kaapse Onderwys beplan om 55 nuwe skole te bou oor stygende aanvraag [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys beplan om oor die volgende vyf jaar 55 nuwe en vervanging-skole te bou met sy blits-bouprogram, ondersteun deur bykomende befondsing van die Nasionale Tesourie. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê daar is jaarliks duisende nuwe leerders, dus bly die aanvraag hoog. Hy sê die departement is steeds verbind tot die uitbreiding van toegang tot onderwys in die provinsie:

ENG-MaynierOnSchools