# Die Wes-Kaapse Mobiliteit-departement sê hy stel ʼn reeks ingrypings in om verkeersopeenhopings te verlig. Volgens die 2024 INRIX Global Traffic Scorecard is Kaapstad negende op die lys stede met die ergste verkeersopeenhopings. Van die passasiersvoertuie wat tydens spitstye op die pad is, het 60-persent slegs een persoon in wat bydra tot die Moederstad se verkeers-ellende. Die LUR, Isaac Sileku, sê die saambestaan van verskillende soorte openbare vervoer is moontlik, en ook die enigste manier om verkeersopeenhopings te bestuur en te verminder:
Wes-Kaapse Mobiliteit-departement probeer verkeersopeenhoping verlig [KLANK]
ENG SilekuOnCongestion