Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit wil sluiting van taxiroetes verleng [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het ʼn kennisgewing van voorneme gepubliseer om die buitengewone maatreëls om talle taxi-roetes te sluit, met nog 30 dae te verleng. Die roetes tussen Somerset-Wes, Mfuleni, Khayelitsha, en die Strand is verlede maand vir 30 dae gesluit weens ʼn geskil tussen die taxiverenigings, CATA en CODETA, wat tot tien mense se dood gelei het. Sileku sê die verenigings moet binne 24 uur kommentaar lewer oor die kennisgewing:

ENG SilekuOnNotice