# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die besluit van die nasionale minister van Vervoer, Barbara Creecy, verwelkom om die nasionale instelling van die Wet op Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe tot 1 Julie 2026 uit te stel. AARTO sou op 1 Desember in werking tree en is daarop gemik om verkeersoortredings uit die howe te verwyder en dit administratief te hanteer, in lyn met ‘n nuwe strafmaatreëlstelsel. Sileku sê hierdie bykomende tyd sal help om ‘n meer doeltreffende en gekoördineerde landwye toepassing te verseker:
Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit verwelkom die uitstel van AARTO [KLANK]
ENG SilekuonAARTO