Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit sê nuwe GO GEORGE-roete sal toegang tot openbare vervoer verbeter [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die nuwe GO GEORGE Roete 11, tussen Thembalethu en die Tuinroete-winkelsentrum, sal toegang tot openbare vervoer verbeter. Dis die derde GO GEORGE-roete uit Thembalethu. Sileku sê die diens verseker dat mense nie talle kere van bus hoef te verander nie, en verbeter algehele toegang tot werk, skool en winkels. Hy sê die provinsiale regering wil verbindings tussen belangrike bestemmings in George verbeter:

ENG SilekuONTravels