# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die nuwe Padleweringsmodel is ʼn betekenisvolle verskuiwing in die manier waarop padinfrastruktuur voortaan bestuur sal word. Hy het gister die nuwe leweringsmodel se bekendstelling voortgesit in die Weskus-distriksmunisipaliteit. Simmers sê die Weskus se padnetwerk is die afgelope paar jaar ernstig beskadig, maar die padwerkerspanne het meer as hul deel gedoen om die probleme te hanteer:
Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur sê nuwe Padleweringsmodel is ’n stap vorentoe [KLANK]
AFR TertuisonModel