Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur heropen belangrike toegangsroete na Citrusdal [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die heropening van die MR-310 wat Citrusdal met die N7-hoofpad verbind, is ʼn groot mylpaal. Die pad is erg beskadig tydens oorstromings in Junie 2023 en Julie 2024 toe die Olifantsrivier sy walle oorstroom en groot dele weggespoel het. Simmers sê die koste van die herstelwerk was in die 2023/2024-boekjaar 12,2-miljoen-rand, en ʼn geraamde 26-miljoen-rand is in die 2024/2025-boekjaar aan hierdie projek bestee:

AFR SimmersOnOpenRoad