Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur heropen belangrike toegangsroete na Citrusdal [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, heropen vandag die MR-310 wat Citrusdal met die N7-hoofpad verbind. Dit volg na ernstige vloedskade verlede jaar. Simmers sê herbouwerk is om humanitêre redes tot nood-herstelwerk verklaar. Hy sê die fokus was nie net om toegang te herstel nie, maar ook ʼn sterker pad te bou:

ENG SimmersOnRoadsOpening