Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid vra dringende ingryping by hawens om medisynevoorrade vinniger te kry [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, het die nasionale minister van Vervoer, Barbara Creecy, gevra om dringend in te gryp om moontlike knelpunte by Suid-Afrikaanse hawens te identifiseer en te verwyder. Die doel is om voorkeur te gee aan die verwerking en beweging van ingevoerde medisyne, veral by die Durban-hawe waar vertragings voorkom. Wenger sê elke onnodige vertraging om medisyne in die land te kry, keer dat dit uitkom by pasiënte wat dit nodig het:

ENG WengerONMedicine