# Die Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, moedig vroue aan om hulle vroegtydig vir borskanker te laat toets. Oktober is Borskanker-bewustheidsmaand. Navorsing toon meer as die helfte van vroue word eers gediagnoseer wanneer die siekte op ʼn gevorderde stadium is. Ongeveer 80-persent borskanker-gevalle is vroue by wie die enigste risikofaktore geslag en ouderdom is. Wenger sê vroue moet onmiddellik mediese hulp soek wanneer daar veranderinge aan hul borste is:
Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid sê vroeë opsporing van borskanker kan lewens verander [KLANK]
ENG WengerONCancer