Skip to content

Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid sê belegging sal gesondheidsorg in Montagu verbeter [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, sê bestendige vordering word met die 42-miljoen-rand opgradering by die Montagu-hospitaal gemaak. Dit is ‘n uiters belangrike gerief vir die gemeenskap in die Kaapse Wynland-omgewing. Volgens Wenger het die verbeteringe reeds die hospitaal in ‘n ligter, helderder plek omskep wat die personeel en pasiënte meer welkom laat voel:

ENG WengeronMontagu