Skip to content

Wes-Kaapse LUR bepleit kalmte ná noodlottige skietery by Nyanga-taxistaanplek [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, veroordeel gister se skietvoorval toe ‘n taxi-baas by die Nyanga-taxistaanplek doodgeskiet is. Hy het sy meegevoel aan die slagoffer se familie betuig en die polisie versoek om die oortreders vinnig voor die gereg te bring. Sileku versoek die gemeenskap om kalm te bly en dade van vergelding te vermy. Hy moedig ook die taxibedryf aan om geskille op ‘n vreedsame manier op te los:

ENG SilekuOnTaxiShooting