Skip to content

Wes-Kaapse Gesondheids-LUR verwelkom maatreëls by Durbanse hawe te midde van medisyne-tekorte [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, verwelkom Transnet se maatreëls om vertragings by die Durbanse hawe te verlig. Die vertragings plaas druk op die verskaffing van ingevoerde medisyne, wat gevolge kan inhou vir openbare gesondheid en pasiënte wat afhanklik is van voortdurende toegang tot behandeling. Wenger sê beter samewerking en vooropstelling by die hawe kan help dat openbare gesondheidsfasiliteite medisyne betyds ontvang:

ENG WengerONDurbanPort