Skip to content

Wes-Kaapse E-taxi Vereniging eis beter beskerming vir operateurs [KLANK]

# Die Wes-Kaapse E-taxi Vereniging eis ‘n openbare verskoning van die provinsiale polisie-kommissaris, Thembisile Patekile, omdat daar nie dringend opgetree word teen misdade teen e-taxi-operateurs nie. Die vereniging se adjunk- hoofsekretaris, Yusuf Moalim, sê die kommissaris het dadelik reageer op die gewelddadige aanval op drie DA-parlementslede in Philippi, Kaapstad, vroeër die week. Hy sê hulpbronne is gebruik en die verdagtes is vinnig opgespoor en in hegtenis geneem:

ENG YusufonDemands