Skip to content

Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur voltooi instandhoudingsprojek van miljoene rand

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê ‘n projek van 74,7-miljoen-rand is afgehandel om vyf gedeeltes van die pad in die omgewing van Bonnievale en Ashton te herstel en te herseël. Die projek het bestaan uit instandhoudingswerk aan ʼn bestaande brug, die herstel van padrande en die herbou van gruis-skouers langs paaie. Simmers sê die projek het 125 korttermyn-werksgeleenthede geskep oor ses-duisend-800 werkers-dae teenoor die teiken van vyf-duisend-450:

AFR SimmersonRoads