Skip to content

Wes-Kaapse DA-regering verminder agterstand in titelaktes sedert 2016 met helfte [KLANK]

# Die regering van die Wes-Kaap het die agterstand in titelaktes met bykans helfte verminder. Die totaal wat in 2016/17 op 73-duisend gestaan het, is in 2024/25 na 34-duisend verminder. Die Departement van Infrastrutuur het in 2024/25 ses-duisend-515 aktes afgehandel, wat meer as dubbel die teiken is. Dirk Wessels van die DA beklemtoon inisiatiewe soos die “een-dag titelaktes” projek in George, wat gesinne dadelik huiseienaarskap gee, wat sekerheid, waardigheid, en geleenthede vir ‘n bestendige toekoms bied:

AFR WesselsOnTitleDeeds