# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys vra ondersteuning vir meer as 37-duisend kandidate wat vanaf vandag die 2024 Mei en Junie Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen herskryf. Die departement se woordvoerder, Bronagh Hammond, sê 25-duisend-615 kandidate sal een of meer van hul matriekeksamenvakke herskryf om vakke waarvoor hulle reeds in Graad 12 ingeskryf het, te verbeter of te voltooi. Sy sê ‘n bykomende elf-duisend-609 kandidate sal eksamen skryf om hul Senior Sertifikaat te bekom, wat volwassenes toelaat om hul hoërskoolopleiding te voltooi:
Wes-Kaap vra ondersteuning vir alle kandidate wat Graad 12-eksamen herskryf [KLANK]
ENG BronaghonExams