# Die Wes-Kaapse Regering verwelkom ‘n vredesooreenkoms tussen die Kaapse Verenigde Taxivereniging en die taxi-vereniging Codeta om ‘n oplossing te vind vir die konflik oor die Mfuleni-Somerset- en Khayelitsha-Somerset-roetes. Dit word beskou as ‘n belangrike stap om die veiligheid en betendigheid in openbare vervoer te herstel. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die twee organisasies geloof omdat hulle pendelaars eerste stel en sê die ooreenkoms bewys die belangrikheid van dialoog en gesamentlike leierskap om die provinsie se vervoertoekoms te beskerm.
Wes-Kaap verwelkom taxi-vredesooreenkoms oor belangrike roetes om pendelaars veilig te hou