# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê instandhouding en opgradering van die provinsie se paaie is meer as net standaard instandhoudingsprojekte − dit maak ekonomiese vooruitgang moontlik. Die LUR het gister die Overberg-distrik besoek om die herbegruising van die Malgas-pad te inspekteer, die nuwe geteerde Buffeljagsbaai-pad te open en huise en titelaktes in Gansbaai te oorhandig. Simmers sê sy departement se nuwe leweringsmodel vir provinsiale paaie versnel die lewering van vervoerinfrastruktuur:
Wes-Kaap versnel lewering van vervoerinfrastruktuur en behuising [KLANK]
AFR SimmersonOverberg