Skip to content

Wes-Kaap verskerp optrede teen onwettige openbare vervoeroperateurs [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Beweeglikheid het sy optrede teen onwettige openbare vervoeroperateurs verskerp om pendelveiligheid te verbeter en wetsgehoorsame operateurs te beskerm. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê 118 ongebruikte bedryfslisensies is gekanselleer en 111 ondersoeke na onwettige bedrywighede en rybewys-oortredings van stapel gestuur. Hy sê die optrede is gefokus op brandpunte, insluitend Atlantis en Somerset-Wes, waar kringtelevisie-beeldmateriaal gebruik word om oortreders te identifiseer en ondersoeke te ondersteun:

ENG SilekuOnPublicTransport