# Die spoedgrens op ‘n gedeelte van die R44 deur Bettiesbaai in die Overstrand-munisipaliteit in die Wes-Kaap is verlaag. Die provinsiale departement van Infrastruktuur het ‘n versoek ontvang vir die verlaging van die spoedgrens op die kommersiële gedeelte van die pad bekend as “The Hub” en die ingang by die Harold Porter-botaniese tuin tot 60 kilometer per uur. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê dit is die verantwoordelikheid van motoriste om by die spoedgrens te hou:
Wes-Kaap verlaag spoedgrens op die R44 deur Bettiesbaai [KLANK]
AFR TertuisonSpeedLimit