# Die Wes-Kaapse Departement vir Mobiliteit sê 19 mense het oor die Paasnaweek hul lewens op die provinsie se paaie verloor teenoor 22 in dieselfde tydperk verlede jaar. Dit is ʼn daling van 14-persent. Verkeersbeamptes het 44-duisend-555 voertuie ondersoek en 149 mense in hegtenis geneem. Dit sluit 108 in wat dronk bestuur het. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê dis duidelik dat volgehoue polisiesigbaarheid doeltreffend is om gevaarlike gedrag te ontmoedig:
Wes-Kaap teken 14%-daling in padsterftes aan tydens Paasvakansie [KLANK]
ENG SilekuONFATALITIES