Skip to content

Wes-Kaap onthul R132-miljard infrastruktuurpyplyn by eerste rondetafel-bespreking [KLANK]

# Die regering van die Wes-Kaap het sy eerste ministeriële rondetafel-bespreking oor infrastruktuur gehou, wat regerings-, sake- en bedryfsleiers bymekaarbring om infrastruktuurontwikkeling in die provinsie te versnel. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het ook planne aangekondig om sewe grondgedeeltes vir meer as tien-duisend behuisingsgeleenthede vry te stel en vennootskapsooreenkomste onderteken om infrastruktuurontwikkeling en ekonomiese groei te bevorder:

AFR SimmersOnRoundtable