Skip to content

Wes-Kaap gee gratis voertuig-veiligheidsinspeksies vir leerder- en openbare vervoer-voertuie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering bied volgende week vanaf Dinsdag tot Donderdag gratis voertuig-veiligheidsinspeksies vir leerdervervoer en openbare vervoer-voertuie aan. Die Departement van Mobiliteit se provinsiale woordvoerder, Muneera Allie, sê die projek ondersteun veiliger reise vir leerders en pendelaars deur bestuurders en operateurs aan te moedig om hul voertuie proaktief te laat evalueer. Sy sê voorkomende voertuigonderhoud bly een van die doeltreffendste maniere om meganiese probleme te verminder en voorkombare voorvalle te vermy:

ENG AllieONSafetyChecks