Skip to content

Wes-Kaap Departement van Infrastruktuur doen omvattende padverbeterings [KLANK]

# Die Departement van Infrastruktuur van die Wes-Kaap het in 2024/25 sy teikens oortref en altesaam 488 kilometer van die provinsiale padnetwerk in opgeknap. Die voorsitter van die Staande Komitee oor Infrastruktuur, Dirk Wessels, sê as deel van die werk is vier-miljoen vierkante meter herverseël, 503-duisend vierkante meter gerehabiliteer, en 46-duisend kilometer grondpaaie geskraap. Wessels sê projekte soos hierdie bevorder konnektiwiteit en landelike groei:

AFR WesselsOnRoadUpgrades