Skip to content

Wes-Kaap bring hulde aan vroue wat agter die skerms met orgaanoorplantings werk [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand sê vroue wat in orgaanskenking- en oorplantingsdienste werk, help om pasiënte ‘n tweede kans te gee. Die Departement doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om orgaanskenking met hul families te bespreek, aangesien een skenker kan help om verskeie lewens te red. Die oorplantingskoördineerder Bongisa Ndamase sê opvoeding is die sleutel tot die aanspreek van bekommernisse en wanopvattings oor orgaanskenking en om families te help om die verskil te verstaan:

ENG NdamaseOnOrganDonation