Skip to content

Wes-Kaap betreur die dood van rugby-ster Cornal Hendricks [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het die Springbok- en Bulle-rugbyspeler Cornal Hendricks geloof vir sy deursettingsvermoë en toewyding. Hendricks is gister ná ’n hartaanval oorlede op 37. Sy loopbaan is vroeër onderbreek nadat hy met ’n harttoestand gediagnoseer is. Hy het in 2019 weer teruggekeer in SuperRugby nadat hy ’n tweede mediese mening ontvang het. Mackenzie sê Hendricks laat ‘n groot nalatenskap agter:

AFR-MackenzieOnHendricks