# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het ‘n program van stapel gestuur om vroeë graad syfervaardigheidsuitkomste te verbeter. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê die projek volg ná die sukses van vroeë graad leesingrypings. Sewentig skole neem deel, met 225 Graad 1-onderwysers wat hierdie maand opgelei word. Maynier sê die volle projek, oor ‘n tydperk van drie jaar, sal ongeveer tien-duisend onderwysers in drie tale bereik en word ondersteun deur Funda Wande se “Bala Wande”-program en nuwe wiskundehulpbronpakkette vir klaskamers:
Wes-Kaap begin met program om vroeë graad syfervaardigheid te bevorder [KLANK]
ENG-MaynierOnTraining