Skip to content

Werk gedoen om onderbelegging by Tswane-varsproduktemark aan te spreek [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy werk daaraan om onderbelegging van die verlede by die Tswane-varsproduktemark aan te spreek sodat boere en handelaars in ‘n veilige, skoon en geskikte plek kan werk. ‘n Hofbevel van Augustus het die metro beveel om te verseker die mark se rook- en brandverklikking is funksioneel en opwekkers en verdampspoele moes aangekoop word. Die woordvoerder van die metro, Mark Rountree, sê die onderhoud-uitgawes by die Tshwane mark is met meer as 50-persent verhoog tot 33,1-miljoen vir die jaar wat in Junie 2025 geïndig het:

ENG MarkonMarket