# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê gesondheidswerkers wat die grootste Ebola-uitbreking ooit in die Demokratiese Republiek die Kongo bestry, sukkel met ernstige probleme om pasiënte te versorg. Met agt-duisend-67 bevestigde gevalle en drie-duisend-901 sterftes, is die sterftesyfer meer as 48-persent in 63 gesondheidsones in sewe van die DRK se 26 provinsies. Dokter Janet Diaz van die organisasie sê in sommige streke is daar ʼn geringe daling in oordragte, maar die aantal gevalle in hierdie uitbreking bly hoog:
Wêreldgesondheidsorganisasie sê vertragings om hulp te soek en probleme met toegang en verwysing bemoeilik Ebola-reaksie in DRK [KLANK]
ENG DiazOnEbolaResponse