Skip to content

Weerdiens bevestig swak tornado naby Randse Lughawe [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bevestig daar was gister ‘n swak tornado naby die Randse Lughawe in Germiston. Geen strukturele skade is ná grondassesserings gevind nie, slegs takke wat afgebreek het en plasse water weens swaar reën. Die woordvoerder, Lehlohonolo Thobela, sê die tornado het windsnelhede van 105 tot 137 kilometer per uur bereik. Hy waarsku egter aloewel tornado’s nie dikwels voorkom nie, is hulle steeds gevaarlik en die publiek word versoek om versigtig te wees tydens hewige donderstorms:

ENG-ThobelaOnTornado