Skip to content

Watervoorsiening in Johannesburg herstel stadig na Palmiet-instandhouding [KLANK]

# Johannesburg Water sê aangesien Rand Water se Palmiet-instandhouding voltooi is, gaan hulle voort om tegniese maatreëls te implementeer om die herstel van geaffekteerde waterstelsels te ondersteun. Die woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die herstelproses is gister hervat, en Johannesburg Water het maatreëls, insluitend die gedeeltelike inperking en ook die afsluiting van pype, ingestel. Sy sê die meeste geaffekteerde stelsels het verbeter:

ENG NombusoonMaintenance