Skip to content

Watertoevoer na Mamelodi na verwagting vandag ten volle herstel

# Die Stad Tshwane sê watertoevoer in Mamelodi sal na verwagting vandag ten volle herstel wees. Die R3- en R4-reservoirs in Mamelodi is gesluit weens ‘n lekplek aan ‘n grootmaattoevoerpyp die naweek. Die lek is Maandagaand herstel en gedeeltelik toegegooi. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, het die herstelspan bedank vir hulle pogings om ‘n gladde toevoer aan inwoners te verseker: