# Die Stad Tshwane gaan watervoorsiening na Stinkwater en Trustfarm in Hammanskraal van môreoggend agtuur tot Donderdagmiddag vieruur vir 32 uur afsny. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dringende herstelwerk is nodig om groot lekkasies op die pyp te herstel wat uit die Soshanguve DD-reservoir water aan Stinkwater lewer. Hy sê hierdie lekkasies bedreig volgehoue watervoorsiening aan duisende inwoners:
Wateronderbreking van 32 uur Woensdag in dele van Hammanskraal verwag [KLANK]
ENG LindelaonInterruption