# Die Stad Tshwane sê Magalies Water het hom in kennis gestel van ʼn beplande wateronderbreking môre na die Babelegi-reservoir se verspreidingsgebiede by Hammanskraal. Dit is om vas te stel of ʼn filtreerklep in die Babelegi-pompstasie herstel of heeltemal vervang moet word. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die onderbreking sal van seweuur môreoggend tot eenuur môremiddag duur:
Wateronderbreking na Babelegi-reservoir in Hammanskraal vir môre beplan [KLANK]
ENG LindelaonBabelegiReservoir