Skip to content

Wateronderbreking gaan Temba en omliggende gebiede in Tshwane raak [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy gaan die Temba-watersuiweringsaanleg van seweuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag sluit sodat tegnici die Temba-reservoir nommer drie kan skoonmaak. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê gebiede soos Dilopye, Hammanskraal-Wes, Kanana, Lephengville en Majaneng kan wateronderbrekings verwag:

ENG LindelaonTemba