# WaterCAN sê die Stad Johannesburg se waterkrisis is ‘n menseregte noodgeval wat lewens, voortbestaan en inwoners se waardigheid bedreig. Die organisasie gaan volgende maand by die burgemeester Dada Morero se kantoor vir watergeregtigheid betoog. Die metro staar ‘n voortslepende waterkrisis in die gesig weens verouderde infrastruktuur en onvoldoende onderhoud weens begrotingsbeperkings. Die uitvoerende bestuurder van WaterCAN, Ferrial Adam, sê onderbediende gemeenskappe word veral deur die onbetroubare watervoorsiening geraak:
WaterCAN sê Johannesburg se waterkrisis is menseregte-noodgeval [KLANK]
ENG AdamonWaterCrisis