Skip to content

Water-onderbrekings raak steeds gedeeltes van Soshanguve [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die voortslepende wateronderbrekings wat Soshanguve en die omliggende gebiede raak, wat water ontvang van die Kruisfontein-reservoir, bly ‘n dringende prioriteit. Die ontwrigting is die gevolg van ‘n gebarste asbespyp wat noodsaaklik is vir die voorsiening van water aan ‘n groot deel van Soshanguve. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die bars is Saterdag opgespoor:

ENG LindelaonWaterInterrruption