Skip to content

Waarnemende Polisie-minister veroordeel moord op speurders van Roodepoort [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die moord op twee SAPD-speurders in Roodepoort, Gauteng, veroordeel. Die speurders is doodgeskiet terwyl hulle ‘n verhoorafwagtende gevangene, Jabulani Moyo, vervoer het. Die verdagte is steeds op vrye voet nadat hy die beamptes in ‘n lokval gelei het. Cachalia het sy meegevoel met hul families betuig, die daad as ‘n aanval op die staat beskryf en belowe dat Moyo voor die gereg gebring sal word. Die woordvoerder van die ministerie, Kamogelo Mogotsi, het die publiek versoek om te help:

ENG-MogotsiOnMoyo