# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die regering laat nie onwettige immigrasie oogluikend toe nie. Die afgelope drie weke is meer as vyf-duisend onwettige immigrante gearresteer omdat hulle die Immigrasiewet oortree het. Sedert Januarie vanjaar is 34-duisend-798 onwettige immigrante tydens wetstoepassings-operasies reg oor die land vasgetrek. Dimpane sê die polisie bly in beheer van die land se veiligheidsomgewing:
Waarnemende nasionale polisiekommissaris sê meer as 34 000 onwettige immigrante is sedert Januarie gearresteer [KLANK]
ENG DimpaneOnArrests