Skip to content

Waarnemende nasionale polisiekommissaris glo nuwe Wes-Kaapse kommissaris sal sterk leierskap verskaf [KLANK]

# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê Sizakhele Dyantyi se aanstelling as nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris is meer as net om ʼn pos te vul. Sy sê dit gaan oor die identifisering van ʼn leier wat die huidige temperatuur van polisiëring in die provinsie kan lees. Dyantyi volg Thembisile Patekile op wat einde verlede maand na vyf jaar in die pos afgetree het. Dimpane sê sy glo Dyantyi sal sterk leierskap toon te midde van die uitdagings in die provinsie:

ENG DimpaneOnResponsibilities