# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê goeie beplanning, duidelike kommunikasie en doeltreffende koördinering sal van kritieke belang wees om die veiligheid van betogers én die breër publiek te verseker. Betogings teen immigrasie sal môre regoor die land plaasvind, om ongedokumenteerde buitelandse burgers te vra om Suid-Afrika te verlaat. Intussen het die regering herhaal môre word as ‘n normale werksdag beskou, en waarsku enige intimidasie, geweld of ontwrigting sal met die volle mag van die wet hanteer word. Cachalia sê die regering pak onwettige immigrasie aan:
Waarnemende minister van Polisie sê veiligheid van betogers en publiek is belangrik [KLANK]
ENG CachaliaOnMigration